"i" met 'n kappie? [boodskap #81763] |
Mon, 04 August 2003 22:50 |
Tufka
Boodskappe: 31 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Is daar woorde in Afrikaans met 'n kappie op die "i"?
My man het 'n boek oor "Typography" en daarin word beweer dat in
Afrikaans woorde met 'n î bestaan, en nou breek ek my kop, maar kan nie
aan een dink nie? Is ek net verroes of is daar sulkes?
Dankie
Tuffy
|
|
|
Re: "i" met 'n kappie? [boodskap #81766 is 'n antwoord op boodskap #81763] |
Tue, 05 August 2003 04:06 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die boek is verkeerd.
Annette
"Tufka" skryf in boodskap news:bgmoc1$6re$06$1@news.t-online.com...
> Is daar woorde in Afrikaans met 'n kappie op die "i"?
> My man het 'n boek oor "Typography" en daarin word beweer dat in
> Afrikaans woorde met 'n � bestaan, en nou breek ek my kop, maar kan nie
> aan een dink nie? Is ek net verroes of is daar sulkes?
>
> Dankie
> Tuffy
>
|
|
|
Re: "i" met 'n kappie? [boodskap #81774 is 'n antwoord op boodskap #81766] |
Tue, 05 August 2003 07:28 |
Tufka
Boodskappe: 31 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Dankie Annette, ek het ook so gedink.
Annette wrote:
> Die boek is verkeerd.
> Annette
>
>
> "Tufka" wrote in message
> news:bgmoc1$6re$06$1@news.t-online.com...
>
>> Is daar woorde in Afrikaans met 'n kappie op die "i"?
>> My man het 'n boek oor "Typography" en daarin word beweer dat in
>> Afrikaans woorde met 'n î bestaan, en nou breek ek my kop, maar kan nie
>> aan een dink nie? Is ek net verroes of is daar sulkes?
>> Dankie
>> Tuffy
>
|
|
|
Re: "i" met 'n kappie? [boodskap #81777 is 'n antwoord op boodskap #81774] |
Tue, 05 August 2003 08:26 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Net weer 'n bewys dat mens nie alles moet glo wat jy lees nie;)))
Ek wonder nogal hoe hulle die i met die kappie sou wou uitspreek:)
Annette
"Tufka" skryf in boodskap news:bgnmo6$nlc$05$1@news.t-online.com...
> Dankie Annette, ek het ook so gedink.
>
> Annette wrote:
>> Die boek is verkeerd.
>> Annette
>>
>>
>> "Tufka" wrote in message
>> news:bgmoc1$6re$06$1@news.t-online.com...
>>
>>> Is daar woorde in Afrikaans met 'n kappie op die "i"?
>>> My man het 'n boek oor "Typography" en daarin word beweer dat in
>>> Afrikaans woorde met 'n � bestaan, en nou breek ek my kop, maar kan nie
>>> aan een dink nie? Is ek net verroes of is daar sulkes?
>
>>> Dankie
>>> Tuffy
>
>>
>
|
|
|
Re: "i" met 'n kappie? [boodskap #81787 is 'n antwoord op boodskap #81777] |
Tue, 05 August 2003 10:11 |
Tufka
Boodskappe: 31 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Kon ek my ook nie so regtig voorstel nie! En die boek is nogals baie
goed en berug vir sy "goedheid"!
Annette wrote:
> Net weer 'n bewys dat mens nie alles moet glo wat jy lees nie;)))
> Ek wonder nogal hoe hulle die i met die kappie sou wou uitspreek:)
> Annette
>
>
> "Tufka" wrote in message
> news:bgnmo6$nlc$05$1@news.t-online.com...
>
>> Dankie Annette, ek het ook so gedink.
>> Annette wrote:
>>> Die boek is verkeerd.
>>> Annette
>
>
>>> "Tufka" wrote in message
>>> news:bgmoc1$6re$06$1@news.t-online.com...
>
>
>>>> Is daar woorde in Afrikaans met 'n kappie op die "i"?
>>>> My man het 'n boek oor "Typography" en daarin word beweer dat in
>>>> Afrikaans woorde met 'n î bestaan, en nou breek ek my kop, maar kan nie
>>>> aan een dink nie? Is ek net verroes of is daar sulkes?
>>
>>>> Dankie
>>>> Tuffy
>>
>
|
|
|
Re: "i" met 'n kappie? [boodskap #81810 is 'n antwoord op boodskap #81787] |
Tue, 05 August 2003 14:01 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Oepsie!!! Daar is glo toe een woord. Slegs een,
Die meervoud van wig.
mens kan dit nie op die komper skryf nie, en mens spreek dit wi-hi uit;))
Annette
"Tufka" skryf in boodskap news:bgo08m$7of$02$1@news.t-online.com...
> Kon ek my ook nie so regtig voorstel nie! En die boek is nogals baie
> goed en berug vir sy "goedheid"!
>
> Annette wrote:
>> Net weer 'n bewys dat mens nie alles moet glo wat jy lees nie;)))
>> Ek wonder nogal hoe hulle die i met die kappie sou wou uitspreek:)
>> Annette
>>
>>
>> "Tufka" wrote in message
>> news:bgnmo6$nlc$05$1@news.t-online.com...
>>
>>> Dankie Annette, ek het ook so gedink.
>
>>> Annette wrote:
>
>>>> Die boek is verkeerd.
>>>> Annette
>>
>>
>>>> "Tufka" wrote in message
>>>> news:bgmoc1$6re$06$1@news.t-online.com...
>>
>>
>>>> >Is daar woorde in Afrikaans met 'n kappie op die "i"?
>>>> >My man het 'n boek oor "Typography" en daarin word beweer dat in
>>>> >Afrikaans woorde met 'n � bestaan, en nou breek ek my kop, maar kan nie
>>>> >aan een dink nie? Is ek net verroes of is daar sulkes?
>>>
>>>> >Dankie
>>>> >Tuffy
>>>
>>
>
|
|
|
Re: "i" met 'n kappie? [boodskap #81819 is 'n antwoord op boodskap #81810] |
Tue, 05 August 2003 17:16 |
Jottie
Boodskappe: 223 Geregistreer: April 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nou hoekom sal mens dan nou nie w�e op 'n komper kan skryf nie? ;-)
"Annette" skryf in boodskap news:bgoe71$r86jb$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Oepsie!!! Daar is glo toe een woord. Slegs een,
> Die meervoud van wig.
> mens kan dit nie op die komper skryf nie, en mens spreek dit wi-hi uit;))
>
> Annette
>
|
|
|
Re: "i" met 'n kappie? [boodskap #81820 is 'n antwoord op boodskap #81819] |
Tue, 05 August 2003 17:38 |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Want Annette herhaal ander mense se woorde en gedagtes wat sy op 'n
ander groep lees, klakkeloos hier, en ook op ander groepe waar sy
deelneem. Dan maak sy of dit haar eie woorde is. Iets wat mens
plagiaat noem in die gewone wereld. Op 'n ander lys het hulle hierdie
woord bespreek, en die persoon het nie geweet hoe om die kappie op die
"i" te kry nie.
"Jottie" wrote:
> Nou hoekom sal mens dan nou nie wîe op 'n komper kan skryf nie? ;-)
>
> "Annette" wrote in message
> news:bgoe71$r86jb$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Oepsie!!! Daar is glo toe een woord. Slegs een,
>> Die meervoud van wig.
>> mens kan dit nie op die komper skryf nie, en mens spreek dit wi-hi uit;))
>> Annette
>
|
|
|
Re: "i" met 'n kappie? [boodskap #81838 is 'n antwoord op boodskap #81819] |
Tue, 05 August 2003 20:32 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Omdat mens nie lus is nie:))
Annette
"Jottie" skryf in boodskap news:3f2fe672$0$246$4d4ebb8e@read.news.de.uu.net...
> Nou hoekom sal mens dan nou nie w�e op 'n komper kan skryf nie? ;-)
>
> "Annette" wrote in message
> news:bgoe71$r86jb$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Oepsie!!! Daar is glo toe een woord. Slegs een,
>> Die meervoud van wig.
>> mens kan dit nie op die komper skryf nie, en mens spreek dit wi-hi uit;))
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
Re: "i" met 'n kappie? [boodskap #81856 is 'n antwoord op boodskap #81810] |
Wed, 06 August 2003 07:54 |
Tufka
Boodskappe: 31 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Daar is altyd ene! Thanks. Regtig nie 'n baie mooi woordjie nie.
Annette wrote:
> Oepsie!!! Daar is glo toe een woord. Slegs een,
> Die meervoud van wig.
> mens kan dit nie op die komper skryf nie, en mens spreek dit wi-hi uit;))
>
> Annette
>
>
> "Tufka" wrote in message
> news:bgo08m$7of$02$1@news.t-online.com...
>
>> Kon ek my ook nie so regtig voorstel nie! En die boek is nogals baie
>> goed en berug vir sy "goedheid"!
>> Annette wrote:
>>> Net weer 'n bewys dat mens nie alles moet glo wat jy lees nie;)))
>>> Ek wonder nogal hoe hulle die i met die kappie sou wou uitspreek:)
>>> Annette
>
>
>>> "Tufka" wrote in message
>>> news:bgnmo6$nlc$05$1@news.t-online.com...
>
>
>>>> Dankie Annette, ek het ook so gedink.
>>
>>>> Annette wrote:
>>
>>
>>>> >Die boek is verkeerd.
>>>> >Annette
>>>
>>>
>>>> >"Tufka" wrote in message
>>>> >news:bgmoc1$6re$06$1@news.t-online.com...
>>>
>>>
>>>
>>>> >>Is daar woorde in Afrikaans met 'n kappie op die "i"?
>>>> >>My man het 'n boek oor "Typography" en daarin word beweer dat in
>>>> >>Afrikaans woorde met 'n î bestaan, en nou breek ek my kop, maar kan
>
> nie
>
>>>> >>aan een dink nie? Is ek net verroes of is daar sulkes?
>>>>
>>>> >>Dankie
>>>> >>Tuffy
>>>>
>>>
>>>
>>>
>
|
|
|
|